Mon. Sep 23rd, 2019

MyNamakwaland

Dis lekker op die platteland!

Gooi nou jou naam in die hoed

1 min read

Namakwalanders, hier is jul kans om deel te wees van ‘n uitsonderlike projek.

MyNamakwaland nooi hiermee enige belangstellendes uit om te skryf, foto’s te neem of bemarkers te wees ten gunste van die hele gemeenskap.

E-pos ons by mynamakwaland@gmail.com of like ons Facebookblad en stuur vir ons ‘n boodskap en ons kom terug na jou.

Kom ons maak seker Namakwaland beweeg vorentoe!

Kopiereg © MyNamakwaland | Alle regte voorbehou | Newsphere by AF themes.