Mon. Sep 23rd, 2019

MyNamakwaland

Dis lekker op die platteland!

Hier is hoekom die krag af is

1 min read

Die kragonderbreking wat Namakwalanders tans ervaar is weens redes wat die munisipaliteit “nie kon voorsien” nie

Een van die kabels by ‘n transformator het aan die brand begin slaan, sê bronne.

Die gebiede wat geraak word is die hele Springbok van Simonsig tot by Doornpoort en Bergsig, Fonteintjie, asook Matjieskloof.

Na verwagting sal die kragtoevoer nog voor môre-oggend herstel word.

Hierdie is pas ontvang van raadslid Rodney Kritzinger:

Kopiereg © MyNamakwaland | Alle regte voorbehou | Newsphere by AF themes.